π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Bietjie Baie Pampoen (Tert)
Vallery
Bestanddele
125 g
botter200 ml
suiker3
eiers250 ml
koekmeel (ongesif)15 ml
bakpoeier2 ml
sout3 koppieβ 750 ml
Boer- of Murgpampoen, geskil en grof gerasper5 ml
vanilla1 koppieβ 250 ml
suiker (vir stroop)1 blikkie
Ideal melk (of 1 koppie room)Metode
1
Verhit die oond tot 190 Β°C. Smeer 'n groot ovaal tertbord.
2
Verroom botter, eiers en suiker saam tot lig en romerig.
3
Sif meel, bakpoeier en sout saam en voeg by die eiermengsel.
4
Voeg die gerasperde pampoen en vanilla by en meng goed.
5
Skep die mengsel in die tertbord en maak die oppervlak gelyk.
6
Bak 40β45 minute op die middelste oondrak tot gaar.
7
Verhit 1 koppie suiker en 1 blik Ideal melk (of 1 koppie room) saam tot die suiker opgelos het.
8
Gooi die warm stroop oor die pampoen sodra dit uit die oond kom.
β¨ Tienie SΓͺ
Vries goed.
Graderings
Gee 'n telling: