π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Jan Smuts-tertjies
Altyd 'n wenner. Muf maklik in die somer in Ellisras!
Bestanddele
Metode
Meng die droΓ« bestanddele (koekmeel, suiker, bakpoeier en sout) saam.
Vryf die botter in die droΓ« mengsel in.
Voeg die geklitste eiers by en meng goed.
Gooi genoeg melk by om 'n stywe deeg te vorm.
Rol die deeg dun uit op 'n meelbestrooide oppervlak en druk in ronde fatsoentjies wat in kolwynpannetjies sal pas.
Maak die korsie effens kleiner as die holtes in die pannetjie.
Skep Β½ teelepel sagte appelkooskonfyt in elke korsie.
Maak die vulsel: Meng die botter, suiker, goedgeklitste eiers, koekmeel, bakpoeier en klapper goed saam.
Plaas die vulsel bo-op die appelkooskonfyt in elke korsie.
Bak in 'n warm oond vir 15 minute.
Laat goed afkoel en plaas in die yskas.
Lewer Β± 7 dosyn. Muf maklik in die somer in Ellisras!