π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Boerewors
Bestanddele
1
ui, fyn gekap1
soetrissie, gekapolie
2 teelepelβ 10 ml
sterk kerrie of masala1
knippie borrie2 koppieβ 500 ml
kookwater1 eetlepelβ 15 ml
blatjangsout en peper na smaak
500 g
rou boerewors1 blikkie
(410 g) appelkooshelftes1Β½ koppieβ 375 ml
rou rysMetode
1
Skil en kap ui fyn en soteer saam met soetrissie in olie.
2
Voeg kerrie of masala en borrie by. Roerbraai effens.
3
Voeg kookwater, blatjang, sout en peper by en laat 2 min. lank kook.
4
Sny boerewors in stukkies en pak dit in 'n pot met 'n volume van 2 liter.
5
Skep die uiemengsel oor die wors en versprei dit eweredig.
6
Versprei appelkooshelftes oor die wors en giet die sap ook oor.
7
Strooi rou rys bo-oor.
8
Sit die deksel op en bak Β± 45 min. in 'n oond van 200 Β°C.
β¨ Tienie SΓͺ
Nog nie getoets nie!
Graderings
Gee 'n telling: