π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Boerewors-Chow
Bestanddele
500 g
boerewors1
ui, gekap1
huisie knoffel, gekneus1
soetrissie, gekap400 g
tamaties of 1 blik tamaties30 ml
rissiesoussout en peper na smaak
sampioene, opsioneel
12.5 ml
WorcestersousMetode
1
Braai wors in pan oor medium hitte, 7 min. per kant.
2
Verwyder wors uit die pan en hou warm.
3
Plaas ui, knoffel en soetrissie in dieselfde pan en braai vir 5 min.
4
Voeg tamaties, rissiesous, sout en peper, sampioene en Worcestersous by.
5
Prut vir 10 min.
6
Plaas wors weer terug in pan en smoor vir 'n verdere 5 min.
7
Bedien op rys, noedels of pap.
β¨ Tienie SΓͺ
'n Blik tamaties kan ook gebruik word.
Graderings
Gee 'n telling: