π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Broccoli Slaai
Henriette
Bestanddele
2 pakkie
vars brokkoli, skoongewas en gesnyFyn bacon (na smaak)
1
ui, fyngekapSwart peper na smaak
Sout na smaak
2
selderystingels, gekerf4 eetlepelβ 60 ml
mayonnaise1 teelepelβ 5 ml
suikerMetode
1
Braai fyn bacon en ui saam met swart peper en sout.
2
Laat die bacon-en-ui-mengsel heeltemal afkoel.
3
Kap die selderystingels fyn.
4
Meng die afgekoelde bacon-mengsel, brokkoli en seldery saam met mayonnaise en 'n bietjie suiker.
Graderings
Gee 'n telling: