π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Brosbroodkoekies
Helene Glas
Bestanddele
1 kgβ 1000 g
margerien500 g
versiersuiker5 ml
sout1.5 kgβ 1500 g
bruismeelMetode
1
Verroom margerien, versiersuiker en sout deeglik.
2
Voeg bruismeel by en meng goed.
3
Verdeel deeg in 4 dele (soos verkies). Hou een deel gewoon en voeg variasiebestanddele by die res.
4
Rol deeg in worse van sowat 4 cm in deursnee.
5
Plaas in skinkbord of tupperhouer en bedek met kleefplastiek. Verkoel oornag in yskas.
6
Sny skywe.
7
Bak vir 15 min. by 180 Β°C tot effens bruin.
8
Laat afkoel voor versigtig uithaal.
β¨ Tienie SΓͺ
Variasies: 50 ml gemaalde gemmer, of Β½ k rosyne gesny, of Β½ k gemaalde amandels, of fyn gerasperde skil van 1 lemoen, of choc chip kleiner gesny.
Graderings
Gee 'n telling: