π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Crunchies (Krakelinge)
Pa Bodenstein
Bestanddele
250 g
margarienΒΎ koppieβ 188 ml
suiker2 eetlepelβ 30 ml
goue stroop1 teelepelβ 5 ml
koeksoda'n bietjie water
1 koppieβ 250 ml
koekmeel3 koppieβ 750 ml
hawermout1 koppieβ 250 ml
klapperΒ½ teelepelβ 3 ml
soutMetode
1
Verhit 250 g margarien, ΒΎ koppie suiker en 2 eetlepels goue stroop in 'n kastrol tot gesmelt.
2
Los 1 teelepel koeksoda op in 'n bietjie water en voeg by die gesmelte mengsel.
3
Meng die koekmeel, hawermout, klapper en sout by die mengsel in.
4
Druk die mengsel vas in 'n vierkantige vuurvaste bak.
5
Bak 25 minute by 180 Β°C.
6
Sny in blokkies terwyl nog warm, anders krummel dit te veel.
β¨ Tienie SΓͺ
Sny in blokkies terwyl warm.
Graderings
Gee 'n telling: