π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Eet-Sum-More
Tant Truia van Dalen
Bestanddele
500 g
margerien1 koppieβ 250 ml
versiersuiker1 eetlepelβ 15 ml
maizena4 koppieβ 1 l
koekmeelMetode
1
Room die margerien en versiersuiker saam tot lig en romerig.
2
Voeg die maizena en koekmeel by en meng goed.
3
Knie die deeg goed deur.
4
Laat die deeg 1 uur in die yskas rus.
5
Druk die deeg uit in 'n vierkantige koekpan of Swiss Roll pan.
6
Bak in 'n voorverhitte oond tot ligbruin. (Die koekies rys min.)
7
Sny in vierkante terwyl dit nog warm is.
Graderings
Gee 'n telling: