Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Gemmerkoekies

Helene Glas

Bestanddele

1 koppieβ‰ˆ 250 ml
margarien (Β±225 g)
1Β½ koppieβ‰ˆ 375 ml
suiker
1
eier
2 eetlepelβ‰ˆ 30 ml
stroop
2 teelepelβ‰ˆ 10 ml
koeksoda
3 koppieβ‰ˆ 750 ml
koekmeel
2 teelepelβ‰ˆ 10 ml
fyn kaneel
2 teelepelβ‰ˆ 10 ml
fyn gemmer
Β½ teelepelβ‰ˆ 3 ml
fyn naeltjies
1 eetlepelβ‰ˆ 15 ml
warm water

Metode

1

Room die margarien en suiker saam tot lig en donsig.

2

Roer die eier en stroop by die geroomde mengsel in.

3

Los die koeksoda in die warm water op en voeg dit by die mengsel en meng goed.

4

Sif die droΓ« bestanddele (koekmeel, kaneel, gemmer en naeltjies) saam en meng dit by die nat mengsel in.

5

Druk die deeg uit in gewenste vorms op 'n gesmeerde bakplaat.

6

Bak by 400 Β°F (200 Β°C) vir 10–12 minute.

✨ Tienie SΓͺ

Die deeg kan in yskas gelaat word om styf te word. Dis geuriger as vorige aand gemaak word.

Graderings
Gee 'n telling: