Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Gemmer-Klapperkoekies

Ria Wells

Bestanddele

3
eiers
2 eetlepelβ‰ˆ 30 ml
appelkooskonfyt
2Β½ koppieβ‰ˆ 625 ml
suiker
2 koppieβ‰ˆ 500 ml
gewone mieliemeel (nie 'Braaipap' nie)
2 koppieβ‰ˆ 500 ml
koekmeel
375 g
botter
1 eetlepelβ‰ˆ 15 ml
koeksoda
bietjie bietjie
melk
6 teelepelβ‰ˆ 30 ml
gemmer
Β½ teelepelβ‰ˆ 3 ml
sout
2 koppieβ‰ˆ 500 ml
klapper

Metode

1

Klits eiers, appelkooskonfyt en suiker saam.

2

Meng mieliemeel en koekmeel in 'n aparte bak.

3

Vryf botter in die meelmengsel.

4

Meng koeksoda met bietjie melk en voeg by die meelmengsel.

5

Voeg die eiermengsel en res van die bestanddele (gemmer, sout en klapper) ook by en meng goed.

6

Laat die deeg vir 1 uur rys.

7

Vorm balletjies van die deeg en bak tot gaar.

Graderings
Gee 'n telling: