π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Calamari Ringe
Bestanddele
calamari ringe (na smaak, ongeveer 500 g vir 4 porsies)
beslag (soos vir uieringe)
Metode
1
Berei die beslag voor soos vir uieringe.
2
Doop die calamari ringe in die beslag.
3
Braai of frituur die ringe tot goudbruin en gaar.
Graderings
Gee 'n telling: