π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Garnale met Peri-Peri-Sous
Bestanddele
4 eetlepelβ 60 ml
peri-peri-olieΒ½ koppieβ 125 ml
kookolie1 eetlepelβ 15 ml
Tobascosous5 ml
braaivleisspeseryeΒ½ teelepelβ 3 ml
geurselsout1 eetlepelβ 15 ml
tamatiesous1 eetlepelβ 15 ml
Worcestersoussap van 1 suurlemoen
1 teelepelβ 5 ml
knoffelvlokkiessout na smaak
garnale
Metode
1
Maak sous van al die bestanddele deur alles saam te meng.
2
Plaas garnale in die sous en laat vir 4 ure in die yskas marineer.
3
Stowe die garnale in die marinade tot gaar.
4
Dien op met rys.
Graderings
Gee 'n telling: