π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Garnale met Peri-Peri-Sous (room weergawe)
Bestanddele
garnale (prawns)
4
ryp tamaties, ontvel, gerasperΒ½ teelepelβ 3 ml
peri-peri poeier2 eetlepelβ 30 ml
suiker250 g
margerienΒ½ teelepelβ 3 ml
knoffellourierblare
1
ui, gerasper1
- 2 eetlepels maizena200 ml
roomMetode
1
Kook garnale in soutwater vir Β± 3 minute. Dreineer.
2
Voeg tamatie, peri-peri en suiker by die garnale. Meng goed en laat in yskas vir 30 - 60 minute.
3
Smelt margerien in 'n pan en voeg knoffel, lourierblare en uie by. Braai tot sag.
4
Voeg garnale by en braai 'n paar minute in die sous.
5
Verdik met 'n pasta van maizena en 'n klein bietjie koue water. Prut verder.
6
Voeg room by en prut effens β room moenie olie word nie.
Graderings
Gee 'n telling: