Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Galjoen en Snoek

Johan van Heerden

Bestanddele

1
galjoen of snoek (heel)
margerien (na smaak)
1
sap van 1 suurlemoen

Metode

1

Sny die vis teen die rugvin oop. Dit moet by die pens vas bly.

2

Snoek word weer eenmaal dwars gesny.

3

Smelt die margerien en voeg die sap van 1 suurlemoen by.

4

Verf die vis kort-kort met die marinade terwyl dit braai.

5

Braai vir 10 minute, nie langer nie.

6

Bedien met wyn of drank.

Graderings
Gee 'n telling: