Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Gebakte Aartappels

Annetjie Bodenstein
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯¦ Groentegeregte

Bestanddele

aartappelhelftes na behoefte
olie na behoefte
Sout en Asyn speserye na smaak
paprika na smaak
Spice for Rice na smaak

Metode

1

Kook aartappelhelftes in soutwater tot net sag.

2

Verhit olie in 'n pan tot redelik warm (nie brandend nie) sodat die aartappels lekker crispy kan word.

3

Moenie te veel aartappels gelyk insit nie β€” werk in bondels indien nodig.

4

Plaas die gekookte aartappels in 'n vuurvaste bak met deksel.

5

Strooi Sout en Asyn speserye, Paprika en Spice for Rice oor die aartappels.

6

Skud die aartappels 'n bietjie sodat die speserye eweredig versprei.

7

Berei net voor etenstyd en moenie lank laat staan nie. Bedien dadelik.

8

ALTERNATIEF (mikrogolf): Kook aartappelhalwes in die mikrogolf tot sag.

9

Gooi olie en speserye oor.

10

Plaas in 'n baksakkie en steek een gaatjie in die sakkie.

11

Draai halftyd om.

12

Bak tot crispy.

✨ Tienie SΓͺ

"Potato Bake" i.p.v. Roomaartappels.

Graderings
Gee 'n telling: