Reseptaal
Gekoopte Beespens
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Tydens Safari-ete 7 November 2003 het dominee 4 bokse van 12 kg elk @ R15/kg by Burtie se slaghuis as skenking aan die kerk gekry. Was bevrore en verpak. Ek het dit gekook in groot geel erdekastrol. Lewer 10 x 2 liter roomysbakke. Kook vinnβ¦
π Safari-ete
Metode
1
Plaas die gekoopte beespens in 'n groot geel erdekastrol.
2
Kook vinnig sag totdat die pens gaar is.
β¨ Tienie SΓͺ
Verkleur bruin a.g.v. chemikaliΓ«, smaak nie sΓ³ lekker soos eie skoongemaakte pens nie.
Graderings
Gee 'n telling: