Reseptaal
Gemengde Groentegereg
Ria Lottering
★★★★★🥦 Groentegeregte
Bestanddele
500 g
Country Mix Gemengde Groente1 blikkie
geroomde mielies2
eiers500 ml
gerasperde kaassout en peper na smaak
250 ml
room50 ml
koekmeelMetode
1
Mikrogolf die groente 10 minute op High sonder enige water, oop.
2
Meng die geroomde mielies, eiers, gerasperde kaas, sout en peper saam in 'n groot bak.
3
Meng die room en koekmeel apart totdat glad.
4
Meng alles saam tot 'n eenvormige mengsel.
5
Gooi die mengsel in 'n gesmeerde bakskottel.
6
Bak 45 minute by 180 °C of tot goudbruin en gestol.
✨ Tienie Sê
I&J se 'Mixed Vegetables' gebruik (groenbone, erte, mieliepitte, wortels) - baie lekker! Indien resep dubbeld aanmaak, kan 1 blikkie roomsoort- en 1 pitmielies gebruik.
Graderings
Gee 'n telling: