Lekkereet
🥗
Voorgeregte
🍞
Sop
🍖
Vleis
🐟
Vis
🥦
Groente
🍰
Soet
🫓
Bak
🫙
Preserves
🔥
Braai
💡
Wenke
Lekkereet
Geïnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠Tuis🔍Soek❤️Gunsteling📝My Resepte🛒Inkopielysie📅Maaltydplanner
INHOUD
🥗Voorgeregte & Happies🍞Sop & Brood🍖Vleis & Pluimvee🐟Vis & Seekos🥦Groente & Slaaie🍰Soet & Nagereg🫓Bak & Koeke🫙Preserves & Bottels🔥Braai & Grootmaat💡Wenke & Boererate
📝 Stuur Jou Resep⚙️Instellings
Reseptaal

Geroomde Pampoen

Tant Johanna Boshoff
🥦 Groentegeregte

By haar kon ons enige aand onverwags opdaag vir 'n kuier en daar was altyd 'n heerlike bord boerekos om te geniet! Smiddae vóór sy haar middagslapie gaan geniet, het sy die pampoenskyfies, geskil, so eenkant op die koolstoof gesit met 'n bi…

Bestanddele

1
Hubbard pampoen, geskil en in skyfies gesny
1 eetlepel15 ml
suiker
125 ml
room
knippie knippie≈ 1 g
sout

Metode

1

Skil die Hubbard pampoen en sny dit in skyfies.

2

Sit die pampoenskyfies eenkant op die koolstoof met die suiker, room en 'n knippie sout.

3

Laat dit stadig gaar word en braai so in die room totdat dit sag en geroomd is.

✨ Tienie Sê

Moet Hubbard pampoen wees.

Graderings
Gee 'n telling: