Reseptaal
Groenmieliegereg
Lily Steenkamp
β
β
β
β
β
π₯¦ Groentegeregte
Bedien by Safari-Ete 2007.
π€ Lily Steenkampπ Safari-Ete
Bestanddele
6 koppieβ 1.5 l
groenmielies (of 1 blikkie pitmielies en 2 blikkie Cream Style)3 koppieβ 750 ml
melk2 eetlepelβ 30 ml
suiker2 koppieβ 500 ml
kaas, gerasper6 eetlepelβ 90 ml
koekmeel, effens gerond4 teelepelβ 20 ml
bakpoeier2 teelepelβ 10 ml
sout, gelykklontjies botter na smaak
eiers na smaak (vir klits)
Metode
1
Klits die eiers.
2
Meng al die bestanddele saam.
3
Gooi die mengsel in 'n gesmeerde bak en plaas klontjies botter bo-op.
4
Bak vir ongeveer 1 uur by 180 Β°C.
β¨ Tienie SΓͺ
Genoeg vir 1 oondpan of 1Β½ aluminiumfoeliepan. Mini-broodjies: gebruik mini-pannetjies.
Graderings
Gee 'n telling: