Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Heel Varkribbetjie vir Charles

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ– Vleisgeregte

Hierdie resep is spesiaal vir Charles.

Bestanddele

1
varkribbetjie van 'n jong vark, nie gerook, ontdooi
vlak olie
suurlemoensap na smaak
Speserymengsel: sout, peper, Steak- & Chops speserye (Robertsons), rooipeper en mosterdpoeier

Metode

1

Was die varkribbetjie en druk dit droog.

2

Gooi 'n vlak lagie olie in 'n oondpan met roostergedeelte.

3

Maak snytjies in die rib en plaas dit in die oondpan.

4

Druk suurlemoensap oor die rib en gooi die speserymengsel oor β€” ook in die snytjies.

5

Draai die rib om en herhaal met suurlemoensap en speserye aan die ander kant.

6

Sit die roostergedeelte oor die rib in die pan.

7

Bak in die oond vir ongeveer 2 ure tot goudbruin en crispy, en draai die rib om na die eerste uur.

Graderings
Gee 'n telling: