Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Hoender in Kerriemayonnaise

Vir Willem
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ– Vleisgeregte

Bestanddele

8
hoenderdye
5 ml
sout
2
groot uie, in skywe gesny
25 ml
kookolie
15 ml
matige kerriepoeier
15 ml
asyn
30 ml
fyn appelkooskonfyt
250 ml
mayonnaise

Metode

1

Geur die hoenderdye met die sout en peper.

2

Kook die hoenderdye tot gaar en sag in 'n bietjie water.

3

Moenie van die bene afval nie.

4

Laat goed afkoel.

5

Braai die uie in die kookolie tot net sag.

6

Voeg die kerriepoeier en asyn by en braai effens.

7

Voeg die appelkooskonfyt by en laat die mengsel 5 minute prut.

8

Verwyder van stoof en laat goed afkoel.

9

Rangskik die hoenderdye in 'n opdienskottel.

10

Meng die mayonnaise en kerriemengsel en gooi dit oor die hoenderdye.

11

Laat dit goed afkoel in die yskas. Sit voor met slaaie.

Graderings
Gee 'n telling: