Reseptaal
Hoender Soos Net Pa Dit Kon Gaarmaak!
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Hoender soos net Pa dit kon gaarmaak!
Bestanddele
Jong plaashoender/s
olie
2
- 3 lourierblare1
- 2 stukke heel kaneel/kasia, gebreek6
- 7 heel naeltjies (niks meer nie)sout en peper na smaak
1
- 2 eetlepels Masala (nie meer nie)1 teelepelβ 5 ml
borrie1
- 2 eetlepels kookwaterMetode
1
Gebruik jong plaashoender/s.
2
As 'n ou hoender gebruik word, stoom dit eers vooraf vir 10 minute in 'n stoompot.
3
Saag die hoenderporsies in klein stukkies met 'n hoendervleissagie.
4
Gebruik 'n groot kastrol en braai die hoenderstukkies vinnig aan weerskante in olie tot bruin.
5
Voeg by: lourierblare, kaneel, naeltjies, sout, peper, masala en borrie.
6
Voeg af en toe 1 - 2 eetlepels kookwater by en roer gedurig met 'n houtlepel β die mengsel is geneig om vas te brand.
7
Wanneer die hoender gaar is, verwyder die deksel en laat dit effens verder braai.
β¨ Tienie SΓͺ
LW. Gekoopte hoender kry geen water by nie.
Graderings
Gee 'n telling: