Reseptaal
Hoenderbraai
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
π Braai
Bestanddele
Gekoopte hoenderboudjies (Β±8 stukke)
bietjie bietjie
water (genoeg om te kook)Sout en peper na smaak
Steak & Chops-speserye na smaak
Spray & Cook
Β½ pakkie
Wit UiesoppoeierMetode
1
Gebruik gekoopte hoenderboudjies en kook gaar in bietjie water, sout en peper (anders bly dit altyd pienk teen die been).
2
Geur die gaar hoenderstukke met Steak & Chops-speserye.
3
Bespuit 'n toeknyprooster met Spray & Cook en pak die porsies daarin.
4
Braai oor kole tot goudbruin om 'n lekker rooksmaak te verkry.
5
Roer Β½ pakkie Wit Uiesoppoeier by die aftreksel om 'n dik hoendersous te maak en prut vir Β±5 minute.
6
Bedien lekker op rys.
Graderings
Gee 'n telling: