Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Hoenderdye en Boudjies

Henriette
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ– Vleisgeregte

Bestanddele

Southern Fried Original poeier (wit en blou boksie)
Hoenderdye en boudjies (Thighs & Drumsticks)
1
eier met bietjie water
olie

Metode

1

Klits 1 eier saam met 'n bietjie water in 'n bak om eierwater te maak.

2

Doop elke hoenderporsie in die eierwater.

3

Bedek die hoenderporsies daarna met die Southern Fried Original poeier.

4

Gooi vlak olie in 'n oondpan en pak die gepaneerde hoenderporsies in met die velkant na onder.

5

Bak 20 minute aan een kant, draai dan om en bak nog 20 minute aan die ander kant.

6

Bedien warm.

Graderings
Gee 'n telling: