Reseptaal
Hoenderlewerpatee
Lettie vv Pat v Rooyen
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Resep van Lettie ontvang van Pat van Rooyen, 30-10-05.
Bestanddele
1
pak 'Hoenderlewerpatee'-speserye van Freddy Hirsh4 kgβ 4000 g
hoendervleis4 kgβ 4000 g
hoenderlewershoenderpote vir gelatien (Run-aways)
Metode
1
Volg die aanwysings op die pak Freddy Hirsh 'Hoenderlewerpatee'-speserye.
2
Verwerk die hoendervleis, hoenderlewers en hoenderpote (vir gelatien) saam in 'n voedselverwerker.
3
Skep die mengsel in klein Tupperbakkies.
4
Vries die patee goed.
β¨ Tienie SΓͺ
Wildslewer moet 'n bietjie vet bykry bv. brisket, skaapstert of varkvet.
Graderings
Gee 'n telling: