Reseptaal
Kaastert (met kors)
Tannie Maggie Bron
β
β
β
β
β
π₯ Eenbakgeregte
Bestanddele
3 koppieβ 750 ml
koekmeel1 koppieβ 250 ml
margerien1 koppieβ 250 ml
roomMetode
1
Gebruik die resep vir Kaas-en-uie Quiche, maar laat die 3 eetlepels meel weg.
2
Meng die koekmeel, margerien en room saam tot 'n deeg.
3
Druk die deeg vas in 2 x 25 cm in deursnee tertborde.
4
Vries een van die tertborde.
Graderings
Gee 'n telling: