Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Kerrierys

Annetjie Bodenstein
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯˜ Eenbakgeregte

Bestanddele

1
ui
1
groen soetrissie
botter of margerien na smaak
2 koppieβ‰ˆ 500 ml
rys
Β½ teelepelβ‰ˆ 3 ml
kerriepoeier
1
knippie masala
ΒΌ teelepelβ‰ˆ 1 ml
gemaalde koljander
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
paprika
500 g
'Stir Fry' of 'Mixed Vegetables'
sampioene, selotte of grasuie na smaak

Metode

1

Soteer 1 ui en 1 groen soetrissie in botter/margerien in 'n elektriese braaipan.

2

Gebruik nie olie of 'Smeer/Spread' nie.

3

Kook 2 koppies rys apart.

4

Voeg by die uiemengsel: Β½ teelepel kerriepoeier, knippie masala, ΒΌ teelepel gemaalde koljander en 1 gelyk teelepel paprika.

5

Braai die mengsel nog 'n bietjie sodat die speserye kan ontwikkel.

6

Mikrogolf 500 g 'Stir Fry' of 'Mixed Vegetables' vir 15 minute met die deksel op.

7

Geen water nodig nie.

8

Voeg die gaar groente by die uie-en-speserymengsel in die braaipan.

9

Prut en roer-braai sodat die speserye goed deurtrek.

10

Meng genoeg gekookte rys liggies by met twee vurke β€” moet nie 'n pap word nie.

11

Bedien warm.

✨ Tienie SΓͺ

Opsioneel: bak eers vir 20 minute in oond. Kan ook sampioene, selotte of grasuie gebruik. Bedien met kookkos.

Graderings
Gee 'n telling: