Reseptaal
Korslose Souttert
β
β
β
β
β
π₯ Eenbakgeregte
Bestanddele
Resep vir Kaas-en-Uietert
2 koppieβ 500 ml
gesnipperde ham of 2 blikkies Weense worsies, gedreineer en gesny1 blikkie
knopiesampioene, gedreineer en gesnyMetode
1
Gebruik die resep vir Kaas-en-Uietert as basis.
2
Voeg 2 koppies gesnipperde ham of 2 blikkies Weense worsies (gedreineer en gesny) by die mengsel.
3
Voeg 1 blikkie knopiesampioene (gedreineer en gesny) by.
4
Bak volgens die instruksies van die Kaas-en-Uietert resep.
β¨ Tienie SΓͺ
Kan ook in muffinpannetjies gebak word.
Graderings
Gee 'n telling: