Reseptaal
Kamma Kentucky
Annetjie Bodenstein
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
Β±10 porsies hoender
sout, peper en ander geurmiddels
250 ml
koekmeel5 ml
bakpoeier5 ml
sout1 ml
peper1
eier250 ml
melkkookolie vir diepbraai
broodkrummels (gekoop)
Metode
1
Geur die hoenderporsies met sout, peper en ander geurmiddels.
2
Kook die hoender net sag in min water β moenie laat uitmekaar val nie.
3
Dreineer en laat goed koud word.
4
Geur die hoender weer.
5
Sif die koekmeel, bakpoeier, sout, peper en hoenderspeserye saam in 'n bak.
6
Klits die melk en eier saam en voeg by die meelmengsel om 'n beslag te vorm.
7
Verhit die kookolie in 'n diepbraaikastrol tot goed warm.
8
Doop elke hoenderstuk in die beslag en rol dan in broodkrummels.
9
Braai die hoenderstukke in die warm olie tot goudbruin.
10
Dreineer op kombuispapier voor opdiening.
β¨ Tienie SΓͺ
Broodkrummels kan met fyngemaakte Corn Flakes vervang word.
Graderings
Gee 'n telling: