π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Karamel Vetkoek
Annetjie Bodenstein
Bestanddele
brooddeegvetkoek
karamelkondensmelk
piesangskyfies
Metode
1
Sny die brooddeegvetkoek oop.
2
Smeer karamelkondensmelk aan die binnekant.
3
Sit piesangskyfies op die kondensmelk.
4
Maak die vetkoek toe en sit voor.
β¨ Tienie SΓͺ
Om vulsel in te sit gebruik melk en eiers.
Graderings
Gee 'n telling: