π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Karringmelk Kaasbrood
Clover
Bestanddele
500 g
bruismeel5 ml
sout500 ml
karringmelk125 ml
gerasperde kaasMetode
1
Meng die bruismeel, sout en karringmelk saam tot 'n deeg.
2
Gooi die deeg in 'n gesmeerde broodpan.
3
Strooi die gerasperde kaas eweredig oor die bokant.
4
Bak vir 1 uur by 180 Β°C.
β¨ Tienie SΓͺ
Ek skat dit is omtrent 4 k bruismeel. Toets self.
Graderings
Gee 'n telling: