Reseptaal
Kerrie-afval
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
2
groot uie2 eetlepelβ 30 ml
kookolie2
groot knoffelhuisies1 teelepelβ 5 ml
groen gemmer, fyn gestamp1 eetlepelβ 15 ml
kerrie (of na smaak)1 eetlepelβ 15 ml
borrie1 eetlepelβ 15 ml
vinkel/koljander2
karmadomsade1 eetlepelβ 15 ml
fyn komyn2
stukke pypkaneel4 eetlepelβ 60 ml
tamatiepasta2 eetlepelβ 30 ml
appelkooskonfyt2 teelepelβ 10 ml
suikerΒ½ koppieβ 125 ml
asynsap van Β½ suurlemoen
skoongewaste beespens, in blokke gesny
Metode
1
Stoom skoongewaste beespens, in blokke gesny, vir 5 minute in 'n stoompot.
2
Dreineer en spoel die beespens af.
3
Braai die uie en knoffel in die kookolie tot sag en goudbruin.
4
Meng die speserye (groen gemmer, kerrie, borrie, vinkel/koljander, karmadomsade, fyn komyn, pypkaneel) met die res van die bestanddele (tamatiepasta, appelkooskonfyt, suiker, asyn, suurlemoensap) en roer alles by die afval.
5
Laat vir 'n halfuur stoom of kook oor stadige hitte tot sag (ongeveer 2 ure).
6
Voeg water by indien nodig tydens kook.
Graderings
Gee 'n telling: