Reseptaal
Kerrie en Rys
Elna Erasmus, vv Julius Erasmus
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
rys
kerrie mince
blatjang
piesangslaai
piesang en ertjies
kondensmelk
mayonaise
Metode
1
Kook die rys lekker los.
2
Berei die kerrie mince voor en sit voor saam met die rys en blatjang.
3
Meng die piesang en ertjies met kondensmelk en mayonaise as slaaisous vir die piesangslaai.
Graderings
Gee 'n telling: