Reseptaal
Kerriehoender
Kortpad Kos, bl. 72
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
1
middelslag-hoender7 ml
sout (1Β½ teelepel)250 ml
mayonnaise125 ml
blatjang60 ml
goue stroop (ΒΌ koppie)30 ml
matige kerriepoeier (2 eetlepels)Metode
1
Sny die hoender in stukke en geur dit met die sout.
2
Kook die hoenderstukke gewoonweg net tot gaar, dreineer dit dan in 'n vergiettes.
3
Verhit die oond tot 180 Β°C.
4
Plaas die hoenderstukke in 'n enkele laag in 'n vlak, oondvaste bak met 'n volume van 2,5 liter (10 k).
5
Meng die mayonnaise, blatjang, stroop en kerriepoeier saam en skep die mengsel oor die vleis.
6
Bak die gereg ongeveer 40 minute lank onbedek totdat die hoenderstukke goudbruin is en 'n dik sous gevorm het.
7
Sit dit warm voor met rys.
Graderings
Gee 'n telling: