Reseptaal
Kerriehoender
Colleen
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
1
hoendersoutwater
2
gekapte uie1
gekapte greenpeppergekapte knoffel
Β± 6 piesangs, in skywe, of pynappelstukke
4
geskilde tamaties, in stukkies2 eetlepelβ 30 ml
fyn appelkooskonfyt2 eetlepelβ 30 ml
blatjang1 eetlepelβ 15 ml
kerriepoeier1 eetlepelβ 15 ml
mayonnaiseΒ½ teelepelβ 3 ml
mix chilli (opsioneel)Metode
1
Kook 1 hoender in soutwater tot gaar.
2
Ontbeen die hoender of sny in stukkies. Hou genoeg sous oor sodat die hoender nie droog is nie.
3
Braai die gekapte uie, greenpepper en knoffel saam in 'n pan tot sag.
4
Voeg die uie-mengsel by die hoender.
5
Voeg die piesangs of pynappelstukke, tamaties, appelkooskonfyt, blatjang, kerriepoeier en mayonnaise by die hoender.
6
Laat die mengsel stadig prut.
7
Proe of genoeg kruie in is. Voeg opsioneel Β½ teelepel mix chilli by indien verkies.
Graderings
Gee 'n telling: