π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Knoffelbotter
Shirley du Plessis
Bestanddele
2 eetlepelβ 30 ml
crushed garlic3 eetlepelβ 45 ml
sagte margerien1 eetlepelβ 15 ml
mixed herbssap van Β½ suurlemoen
Aromat na smaak
sout en peper na smaak
Metode
1
Gebruik 'n 'French Loaf' en sny dit in snye sonder om heeltemal deur te sny.
2
Meng die crushed garlic, sagte margerien, mixed herbs, suurlemoensap, Aromat, sout en peper saam.
3
Smeer die knoffelbottermengsel tussen die snye van die brood.
4
Vou die brood toe in foelie.
5
Plaas in die oond vir 20 minute by 180Β°C sodat die margerien kan smelt en die speserye in die snye kan intrek.
Graderings
Gee 'n telling: