π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Knoffelbrood
Miena
Willem vra knoffelbrood met kaassmeer i.p.v. knoffel.
Bestanddele
1
French Loafmayonnaise na smaak
halfgaar bacon in stukkies gesny na smaak
gerasperde Cheddar-kaas na smaak
Metode
1
Sny snye in die French Loaf, maar nie heeltemal deur nie.
2
Smeer die snye met mayonnaise.
3
Sit stukkies halfgaar bacon asook gerasperde Cheddar in die snye.
4
Draai die brood in foelie toe.
5
Bak in die oond tot gaar en gesmelt.
Graderings
Gee 'n telling: