Reseptaal
Koedoe-murgbene
Vallery
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
koedoe-murgbene, in 2Β½ duim stukke gesny
water (genoeg om te bedek)
150 g
spekΒ½ koppieβ 125 ml
uie, gekap2 teelepelβ 10 ml
knoffel1 teelepelβ 5 ml
swartpeper1 eetlepelβ 15 ml
gemengde kruie met koljander1 eetlepelβ 15 ml
gewone kruieΒ½ koppieβ 125 ml
droΓ« rooi wyn2 eetlepelβ 30 ml
brandewyn1 koppieβ 250 ml
geroomde sampioen of gebliksout na smaak
Metode
1
Sny die koedoe-murgbene in 2Β½ duim stukke.
2
Plaas in 'n swartpot en bedek met water. Voeg die 150 g spek by en sit die deksel op.
3
Kook vir 2 ure.
4
Voeg die uie, knoffel, swartpeper, gemengde kruie met koljander, gewone kruie, droΓ« rooi wyn, brandewyn en sampioen by.
5
Kook vir nog 45 minute.
6
Gooi laaste sout in na smaak.
Graderings
Gee 'n telling: