Reseptaal
Koedoe Rump Steak
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
rump steak van 'n jong koedoe
gegeurde meel
olie
Metode
1
Gebruik rump steak van 'n jong koedoe.
2
Kap gegeurde meel met vleishamertjie in die steak in.
3
Verhit 'n bietjie olie in 'n ysterpan op 'n warm plaat bo-op die stoof.
4
Bak die steak in die warm olie tot gaar.
Graderings
Gee 'n telling: