Reseptaal
Kookvleis in die Oond
Elize Bodenstein
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
1 kgβ 1000 g
kookvleis2
groot uie, in ringe gesny2 teelepelβ 10 ml
mosterdpoeier2 eetlepelβ 30 ml
Bisto2 eetlepelβ 30 ml
tamatiesous2 eetlepelβ 30 ml
asyn of chutney2 eetlepelβ 30 ml
koekmeelsout en peper na smaak
Metode
1
Strooi sout en peper oor die vleis.
2
Pak die vleis in 'n kastrol.
3
Pak die uieringe bo-op die vleis.
4
Meng die mosterdpoeier, Bisto, tamatiesous, asyn/chutney en koekmeel met 1 liter water en gooi stadig bo-oor die vleis.
5
Bak min of meer 4 ure by 180Β°C.
6
Voeg bv. 'n blikkie ertjies 'n kwartier voor etenstyd by.
7
Bedien met stampmielies indien brisket gebruik is.
Graderings
Gee 'n telling: