Reseptaal
Koolgereg (Skoonma)
Uitgesoekte Resepte, SAVF bl. 219, Skoonma
β
β
β
β
β
π₯¦ Groentegeregte
Bestanddele
1
klein koolkop2-3 aartappels
1
uisout en peper na smaak
1 koppieβ 250 ml
broodkrummelsΒ½ koppieβ 125 ml
gerasperde kaasbotter na smaak
1
eierΒ½ koppieβ 125 ml
melkMetode
1
Kap die kool en kook dit saam met die aartappels en uie.
2
Voeg die sout en peper by en roer dit goed deurmekaar.
3
Sit 'n laag kool in 'n vuurvaste bakskottel, dan 'n laag broodkrummels met 'n bietjie gerasperde kaas.
4
Hou so aan met die lae een na die ander totdat dit klaar is.
5
Strooi 'n lagie gerasperde kaas bo-oor, met 'n stukkie botter hier en daar.
6
Klits die eier en die melk saam en voeg sout en peper by.
7
Gooi die eiermengsel in die bakskottel en bak in 'n matige oond totdat die eiermengsel gaar is.
Graderings
Gee 'n telling: