Reseptaal
Lamskerrie (Indiese Gereg)
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
15 ml
knoffel-gemmerpasta (Crushed Garlic en Ginger)2
medium konfyttamaties4 eetlepelβ 60 ml
(60 ml) masala4β5 aartappels in kwarte
1
groot ui, ringe1 kgβ 1000 g
ontbeende lamsboud in blokkies gesny1
takkie vars kerrieblare (lourierblare)gekapte koljanderblare (danja)
borrie na smaak
olie na smaak
sout na smaak
Metode
1
Braai die uieringe en kerrieblare in olie in 'n pot tot die uie sag en goudbruin is.
2
Voeg die knoffel-gemmerpasta, masala en borrie by en roer goed deur.
3
Voeg die konfyttamaties by, bedek die pot, verlaag die hitte en laat prut vir ongeveer 10 minute.
4
Voeg die lamsblokkies, aartappelkwarte en ΒΌ koppie water by.
5
Bedek en prut vir 30 minute (of langer indien skaap gebruik word) totdat die vleis sag is.
6
Voeg die gekapte koljanderblare teen die einde by en geur met sout.
Graderings
Gee 'n telling: