Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Lekker Frikkadelle

Tienie
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ– Vleisgeregte

Bestanddele

500 g
beesmaalvleis
'Great Shakes Braaimix Salt Seasoning' (na smaak)
suurlemoenpeper (na smaak)
1
ui, gerasper
2
eiers
60 ml
koekmeel

Metode

1

Meng die beesmaalvleis, Great Shakes Braaimix Salt Seasoning, suurlemoenpeper, gerasperde ui, eiers en koekmeel saam in 'n mengbak.

2

Vorm groterige frikkadelle van die mengsel.

3

Moenie die frikkadelle te styf teenmekaar pak nie, anders breek dit en verloor hul vorm tydens die omdraaiproses.

4

Braai die frikkadelle in vlak olie in 'n dikboom gietysterpan of elektriese braaipan.

5

Die pan moet dieselfde grootte wees as die stoofplaat.

6

Dreineer die frikkadelle op kombuispapier na braai.

✨ Tienie SΓͺ

Vries in 2 (14 x 20 cm) alluminium pannetjies. Bedek met die wit karton, vou toe en merk bo-op bv. 6 frikkadelle, datum.

Graderings
Gee 'n telling: