Reseptaal
Lekker Lasagne
Annetjie Bodenstein
β
β
β
β
β
π₯ Eenbakgeregte
Bestanddele
250 g
gekleurde spiraal noedels1
groot ui60 ml
olie500 g
maalvleisgeen sout
Β½
biefekstrakblokkie opgelos in bietjie kookwater1 pakkie
minestrone soppoeier aangemaak met Β½ koppie koue water500 ml
melkgerasperde kaas na smaak
Metode
1
Kook die spiraal noedels sag en hou eenkant.
2
Braai intussen die ui en maalvleis in olie tot bruin.
3
Voeg die biefsaftreksel en minestrone sopmengsel by en prut Β±15 minute.
4
Maak 'n kaassous van 500 ml melk.
5
Skep die helfte van die noedels in 'n oondskottel, dan die helfte van die maalvleis, dan die helfte van die kaassous.
6
Herhaal die lae met die oorblywende noedels, maalvleis en kaassous.
7
Strooi gerasperde kaas bo-oor.
8
Bak Β±30 minute by 180Β°C tot goudbruin.
Graderings
Gee 'n telling: