Reseptaal
Lewer in Netvet
Braaitreffers H. Joubert bl. 21
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
π Braai
Bestanddele
500 g
lamslewer, gemaal125 ml
vars witbroodkrummels1
ui, gerasper10 ml
vars of 5 ml droΓ« pietersielie5 ml
soutknippie knippieβ β 1 g
vars gemaalde swartpeper15 ml
Worcestersous1
eier, geklits400 g
netvet, in 15 stukke gesnySuurroom: 150 ml room
60 ml
ongegeurde joghurt20 ml
gesnipperde jonguie5
druppels Tabascosous5 ml
Worcestersous2 ml
wynasyn of suurlemoensap1
knoffelhuisie, gekneusMetode
1
Meng al die bestanddele van die lewermengsel saam, behalwe die netvet.
2
Verdeel die mengsel in 15 porsies en draai elke porsie in 'n stuk netvet toe.
3
Steek vas met 'n peuselstokkie.
4
Rooster die lewer 15β20 minute sowat 100 mm bo matige kole.
5
Meng intussen al die bestanddele van die suurroom saam en hou eenkant.
6
Verwyder die peuselstokkies en sit die lewer dadelik saam met die suurroom voor.
Graderings
Gee 'n telling: