Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Lewer in Netvet (Skilpadjies)

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ– Vleisgeregte
πŸŽ‰ Braai

Bestanddele

1
skaaplewer, gesny en gemaal
200 g
skaaplies, gemaal
1
skaap-netvet
1
ui, gekap
1 eetlepelβ‰ˆ 15 ml
druiwe-asyn
1
eier
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
broodkrummels
gerasperde neut

Metode

1

Meng die skaaplewer, skaaplies, ui, druiwe-asyn, eier en broodkrummels saam tot 'n gladde mengsel.

2

Skep gedeeltes van die mengsel op stukkies van die netvet.

3

Vou die netvet in bondeltjies om die vulsel en steek met 'n tandestokkie vas.

4

Pak die bondeltjies in 'n roosterpan.

5

Strooi gerasperde neut oor die bondeltjies.

6

Bak by matige hitte vir 40–50 minute tot die vloeistof helder is. Moenie te lank bak nie.

✨ Tienie SΓͺ

Word ook buite op die rooster gebraai.

Graderings
Gee 'n telling: