Reseptaal
Nellie se Poeding
Annetjie Bodenstein
โ
โ
โ
โ
โ
๐ฎ Nageregte
Bestanddele
2 koppieโ 500 ml
koekmeel4 eetlepelโ 60 ml
appelkooskonfyt2
gelyk eetlepels koeksoda2 eetlepelโ 30 ml
botter4
eiers1 koppieโ 250 ml
lou melkknippie knippieโ โ 1 g
soutStroop
2 koppieโ 500 ml
suiker2 koppieโ 500 ml
melkMetode
1
Klits die eiers en voeg die botter by.
2
Voeg die sout by die koekmeel en sif dit in die eiermengsel.
3
Los die koeksoda op in die lou melk en voeg dit by die deeg.
4
Roer die appelkooskonfyt in die mengsel en meng baie goed.
5
Stroop: Meng die suiker in die lou melk tot dit opgelos is โ moenie kook nie.
6
Plaas die deegmengsel in die stroop in 'n groot ovaal aluminium kasserol met deksel.
7
Bak vir 1 uur in die oond in die vuurvaste skottel met die deksel op.
โจ Tienie Sรช
Genoeg vir 12 mense!
Graderings
Gee 'n telling: