Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Noedelslaai

Kerkstr. 7
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯™ SlaaieπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

2 koppieβ‰ˆ 500 ml
gaar noedels
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
tamatiesous
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
suiker
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
olie
2 teelepelβ‰ˆ 10 ml
medium kerriepoeier
1
ui, fyngesny
1
groenrissie, fyngesny
Β½ teelepelβ‰ˆ 3 ml
sout
Β½ teelepelβ‰ˆ 3 ml
varsgemaalde swartpeper

Metode

1

Meng die suiker, asyn en olie saam in 'n groot bak.

2

Voeg die gaar noedels, tamatiesous, kerriepoeier, ui, groenrissie, sout en swartpeper by en meng goed.

3

Plaas in die yskas en laat vir 'n paar ure trek sodat die geure kan ontwikkel.

Graderings
Gee 'n telling: