π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Piesangslaai
Elna Erasmus, vv Julius, DLU
Bestanddele
Piesangskyfies (ongeveer 3 piesangs)
'n Bietjie ertjies (ongeveer Β½ koppie)
3 eetlepelβ 45 ml
mayonaisse2 eetlepelβ 30 ml
kondensmelk'n Knippie mosterdpoeier
Metode
1
Sny piesangs in skyfies en voeg 'n bietjie ertjies by.
2
Meng mayonaisse met kondensmelk en 'n knippie mosterdpoeier.
3
Meng alles saam.
β¨ Tienie SΓͺ
Heerlik saam met kerrie en rys.
Graderings
Gee 'n telling: