Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Ongekookte Fudge

Carmen Niehaus (Randrekkers boekie)

Bestanddele

600 g
Marie beskuitjies, fyngemaak
500 g
versiersuiker, gesif
500 g
margerien, gesmelt
380 g
karamelkondensmelk
10 ml
vanilla

Metode

1

Bespuit 'n oondpan van 27 x 39 cm.

2

Meng die Marie beskuitjie-krummels en versiersuiker saam in 'n groot bak.

3

Klits die gesmelte margerien, karamelkondensmelk en vanilla saam.

4

Voeg die droΓ« bestanddele bietjie-bietjie by die nat mengsel en meng goed.

5

Druk die mengsel vas in die voorbereide pan.

6

Plaas oornag in die yskas om hard te word.

7

Sny in blokkies en bΓͺre in 'n lugdigte houer in die yskas.

✨ Tienie SΓͺ

Lewer 60 blokkies.

Graderings
Gee 'n telling: